14 april 2008

In t'Afrikaner

Voor wie zijn beste Afrikaner eens wil testen!!


Belgiese atleet hardloop 20 driekamp-maratons in 1 jaar.


The Energy World Tour


Driekamp atleet Stefaan Engels wil so veel moontlike mense betrokke maak met die toer.
Hy gaan van die unieke geleentheid gebruik maak om deel te neem aan 20 langafstand driekamp wedlope. Stefaan het reeds in Busselton, Australia op 2 Desember 2007 met sy uitdaaging begin.

Indien Stefaan 20 driekamp wedlope voltooi, sal hy in totaal 76 km swem, 3600 km fietsry en 84 390 km hardloop. Sy mylpaal is om 20 driekamp wedlope in 1 jaar te voltooi. Indien Stefaan dit regkry sal hy die wereld rekord breek.

Stefaan nooi enige belangstellendes vir ’n praatjie na die perskonferensie by die Courtyard Hotel, Vrydag die 11de April vanaf 10.30

Leuk taaltje, niet??

Geen opmerkingen: